Table of Contents Table of Contents
Previous Page  9 / 21 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 9 / 21 Next Page
Page Background

VODACOM EN YEBOYETHU

Soos altyd verbind tot transformasie

2008 2014 2016 2018

Vodacom beklink ’n BBSEB-

transaksie ter waarde van

R7.5 miljard (6.25%) ingevolge

waarvan YeboYethu 3.44%

verkry, Royal Bafokeng

Holdings (RBH) 1.97% en

Thebe 0.84%.

Jy deel al sedert die

bekendstelling van YeboYethu

in Oktober 2008 in Vodacom se

sukses storie.

Op ons

10-jaar-reis

het ons net aanhou groei.

Ons het julle gewys hoe om

aandele te verhandel en nog

aandele by te koop deur die

oor-die-toonbank-proses.

YeboYethu se skuif van oor-

die-toonbank-verhandeling

na die JSE beteken dit het

makliker geword om jou

aandele te verhandel en die

waarde daarvan het gestyg.

Die 2008-transaksie is net

geldig tot Oktober en ’n

opwindende nuwe transaksie

is aangekondig. Vodacom

beskou jou as ’n waardevolle

aandeelhouer en wil voortgaan

om jou te bemagtig deur jou

belegging van en na die JSE-

genoteerde Vodacom Group oor

te plaas.