Table of Contents Table of Contents
Previous Page  12 / 21 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 12 / 21 Next Page
Page Background

Wie is

Siyanda?

vodacom group

Word bemagtig en groei

saammet

Maar dis

nie al nie!

Siyanda gaan ook by

die Vodacom Group-

familie aansluit

Dit klink baie

interessant –

vertel my meer!

So, hoeveel betaal YeboYethu vir

Vodacom Group-aandele?

Dit sal

eers op die

prysingsdatum

bepaal word

deur ’n 60 dae

VGGP te gebruik

– wat vroeg in

Julie behoort te

wees.

Siyanda is Vodacom

Group se nuwe

Werknemerbemagtigingstrust.

So, noudat YeboYethu al sy aandeelhouers plus RBH, Thebe en

Siyanda het, gaan hulle hul Vodacom SA-aandele vir Vodacom

Group-aandele verruil.

YeboYethu gaan die YeboYethu Investment Company (Edms) Bpk

stig wat die aandele sal hou en wat lenings by die groot banke

sal aangaan om nóg Vodacom Group-aandele mee te koop.

Ná die transaksie sal YeboYethu die

enkele grootste

SEB-aandeelhouers

asook die

3de grootste

aandeelhouer in Vodacom Group

wees, en

JY sal

deel wees van hierdie opwindende wêreld.