Table of Contents Table of Contents
Previous Page  11 / 21 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 11 / 21 Next Page
Page Background

Onsvereffenonsskuld

en brei ons

familie uit

Wat is

skuld?

Maar wat word van

my aandele?

Hoe gaan die

oorblywende skuld

vereffen word?

Hoeveel kry ek uit hierdie dividend

per aandeel?

Die waarde van elke

100 aandele wat vir

R2 500 gekoop is, was

R15 631. Aangesien jy

slegs R2 500 daarvoor

betaal het, het

Vodacom die balans

(R13 131) gefinansier

en die dividende het

mettertyd ’n gedeelte

van die skuld vereffen.

YeboYethu is ’n

gerekende maatskappy

en gevolglik sal RBH en

Thebe hul Vodacom SA-

aandele vir YeboYethu-

aandele verruil en deel

van YeboYethu word.

YeboYethu sal

dan ’n spesiale

dividend betaal.

Vodacom

gaan aandele

gelyk aan die

waarde van

die skuld van

YeboYethu

terugkoop.

Jy kry ongeveer 2.6 x

vir elke R25 wat jy

belê het.

Dis ’n dividend

sowat R67 per

aandeel in jou

sak!

Nadat die skuld

vereffen is,

sal YeboYethu

saam met RBH

en Thebe sowat

4.0% skuldvrye

aandele in

Vodacom SA

hou.

Jy behou jou

aandele, wat in

YeboYethu sal

bly, wat op sy

beurt na Vodacom

Group skuif, so

jy sal steeds

jou aandele kan

verhandel.

So wat

gebeur

volgende?