Table of Contents Table of Contents
Previous Page  10 / 21 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 10 / 21 Next Page
Page Background

Die aankondiging is gemaak!

Wat beteken dit?

1

2

3

4

5

YeboYethu (RF) Ltd, RBH en Thebe

vereffen skuld waardeur meer as R7 miljard se waarde

vir aandeelhouers

geskep word, en dan sluit RBH en Thebe by die YeboYethu-familie aan

YeboYethu verklaar ’n spesiale dividend - indien jy jou aandele

hou,

sal jy ’n dividend ontvang gelykstaande aan

ongeveer R67 vir elke

aandeel

wat jy hou

EN

jy kan al jou

huidige aandele

in YeboYethu hou

YeboYethu verruil Vodacom SA-aandele vir aandele in die JSE-genoteerde

Vodacom Group Bpk

YeboYethu verkry finansiering van die banke en

Vodacom Group Bpk teen baie

goeie rentekoerse

YeboYethu koop dan nog aandele in Vodacom

Group Bpk en

word

die

grootste BBSEB-

aandeelhouer en die 3de grootste

aandeelhouer in Vodacom Group Bpk

YeboYethu word deel van

Vodacom Group.

Sien die eenvoudig en maklike

5-stap-proses